Mafikeng Student Campus Council

Mafikeng Studente-kampusraad

2017/18

 

Sittende van links na regs: Leo Maphosa, akademiese beampte; Innocentia Ntesang Phaari, penningmeester; Sibusiso Digoro, ondervoorsitter; Bongani Khensani Mahlangu, voorsitter; Thabang Belang Banda, sekretaris; Natasha Chikomo, beampte vir internasionale aangeleenthede; en Karabo Machwisa, koshuisbeampte.

In die agterste ry van links na regs: Mmabatho Queen Letlakana, kuns-en-kultuur-beampte; Lucky Moiloa, beampte vir gemeenskaps- en belanghebberverhoudinge; Matumelo Motaung, beampte vir aktuele sake; Kgaugelo Hlohlongwane, beampte vir openbare betrekkinge en projekte, Helena Shindondola, sportbeampte; Katlego Lekaba, verenigingsbeampte; Gaopalelwe Mathiba, beampte vir regsaangeleenthede; en Kopano Gomolemo Monare, fondswerwingsbeampte.