Biblioteekdienste van die Noordwes-Universiteit
Spesiale en digitale versamelings
| Die onderskeie biblioteke huisves enkele spesiale versamelings. Kontak asseblief die betrokke biblioteek om meer uit te vind omtrent die versamelings. | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| Mafikengkampus-Biblioteek | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| Skakel asseblief +28 (0)18 389 2105 om meer uit te vind oor die Biblioteek se spesiale versamelings. | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| Potchefstroomkampus-Biblioteek | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| Spesiale versamelings beskikbaar in die Biblioteek. | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| Die Ferdinand Postma-Biblioteek huisves enkele spesiale versamelings. Die Departement Leendienste kan by +28 (0)18 299 2783 vir verdere inligting hieroor gekontak word. Die materiaal kan gesoek word via die Biblioteekkatalogus. | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Argief-proefskrifte en verhandelinge Tot 2010 word een eksemplaar van elke proefskrif en verhandeling wat by die NWU: Potchefstroomkampus voltooi word, in 'n aparte versameling bewaar en is slegs in uitsonderlike omstandighede in die Biblioteek bruikbaar. Vanaf 2011 word proefskrifte en verhandeling elektronies beskikbaar gestel via Boloka. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Carney Africana-versameling Die kern van hierdie versameling het aan mnr ER Carney behoort en is in 1949 aan die Biblioteek geskenk deur sy dogter me CG Carney. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Hertzog-versameling Die versameling bestaan grotendeels uit XVII - XIX eeuse werke oor die Romeins-Hollandse reg. Die skenking is in 1955 deur dr Albert Hertzog gemaak. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Kinder- en jeugboekversameling Die versameling is oopgestel vir gebruik deur alle studente, maar is veral bedoel vir studente met skryfkuns en kinderletterkunde as vakrigting. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Die Postma-versameling Die boekery van prof Ferdinand Postma, na wie die Biblioteek vernoem is, word as geheel bewaar. Prof Postma was van 1921 tot kort voor selfstandigwording in 1950 rektor van die destydse Potchefstroomse Universiteitskollege vir Christelike Hoër Onderwys. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Seldsame boeke Hierdie versameling bestaan uit oorspronklike ou boeke asook faksimilee-uitgawes van bekende geskrifte soos byvoorbeeld die Gutenberg Bybel. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Versameling van ou en resente Afrikaanse letterkunde, letterkundige kritiek en taalkunde Hierdie is 'n nuwe versameling wat gemik is op die bewaring van oorwegend Afrikaanse letterkundige werke met die doelwit om dit so volledig moontlik te probeer hou. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| Vaaldriehoekkampus-Biblioteek | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Skakel asseblief +28 (0)18 299 3173 om meer uit te vind oor die Biblioteek se spesiale versamelings. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||