|
Die Tydskriftoonbank en Tydskrifleessaal word hier aangetref. Mikrofiche-lesers en videomasjiene word in die Mediakamer gehuisves, vra by die Tydskriftoonbank vir hulp. Die Staatskoerante is beskikbaar in die Tydskrifleessaal. Die regsboeke word in die Regsleessaal ("Glaskas") gehou saam met die FW de Klerk-uitstalling.
|