
BIBLIOTEEKDIENSTE VAN DIE NOORDWES-UNIVERSITEIT
Ferdinand Postma-Biblioteek grond vlakkaart
![]() |
|||
|
Raknommers en versamelings: Reservering, Studieversameling, Jeugversameling, Openbare Biblioteek-Versameling, 001-400, R001-R400 insluitend Ensiklopedieë en Woordeboeke |
|||
|
Die ingang na die Biblioteek kan aan die noordekant van die gebou aangetref word. Studente verkry toegang by die Sekuriteitshek met hulle studentekaarte, besoekers word ook hier ontvang. Interbiblioteeklening is regs langs die sekuriteitshek. Die Departemente Leendienste en Inligtingsdienste word op die verdieping aangetref. Reservering word oorkant Nashua aangetref. Die sleutel vir die groepstudieruimte (aangedui met X) kan by Leendienste gekry word. Drukkrediet word hier inbetaal. Op die verdieping is twee opleidingslokale, naamlik Besembos en Tarentaal. Fotokopieering kan by Nashua gedoen word. Vir enige navrae beweeg asb na die areas gemerk met |
|||
|
|||
| Gaan na: Biblioteek | Kelder | Eerste vlak | Tweede vlak | Derde vlak |




.

