|
Die grootste gedeeldte van die Biblioteek se boekevoorraad word op die verdieping aangetref. Die kantoor van die Direkteur en Sekretaresse is op die verdieping asook die komitee- en teekamer. Groepstudieruimtes word met 'n X aangedui. Sleutels vir die kamers kan by Leendienste op die grond verdieping verkry word.
|