Printer-friendly version
Druk
-A A +A
Font grootte
RSS Invoer
Share this
   Stuur / Boekmerk

ANDER INLIGTING

 

Biblioteekdienste van die Noordwes-Universiteit

Potchefstroomkampus 

 

Teologiese Biblioteek
(Jan Lion Cachet-Biblioteek)

Teologiese Skool
Potchefstroom Kampus
Gebou K11 

Tel.: +27 (0)18 299-2809
Faks: +27 (0)18 299-2999
E-mail: Hester.Lombard@nwu.ac.za

 


Teologiese Biblioteek

Biblioteekure

Semester ure
Maandag - Donderdag: 07:30 - 17:00
Vrydag: 07:30 - 16:00
Saterdag: Gesluit

Langnaweek 27 April - 1 Mei 2012
Vrydag 27 April: Gesluit (Vryheidsdag)
Maandag 30 April: 7:30 - 17:00
Dinsdag 1 Mei: Gesluit (Werkersdag)

Reses ure
29 Maart - 5 April 2012
Maandag - Vrydag: 7:30 - 13:00; 14:00 - 16:00
Saterdag: Gesluit

LW! Hierdie Biblioteek is GESLUIT op openbare vakansiedae.

 

Aanwysings

Breedtegraad: S 26° 41' 36.2441"
Lengtegraad: E 27° 5' 49.221"

 

 

Inligtingsbibliotekaris

Hester Lombard
Mev Hester Lombard
Tel.: +27 (0)18 299 2809
 

Oor die Biblioteek

Daar word ook in die algemeen na hierdie takbiblioteek verwys as die Teologiese Biblioteek. Dit bedien grootliks die studente, dosente en navorsers van die Teologiese Skool, asook predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. Die argief van die Gereformeerde Kerk word in dieselfde ruimte gehuisves onder leiding van Mev C (Carmie) Huisman, maar  vorm nie deel van die Biblioteek nie.