Printer-friendly version
Druk
-A A +A
Font grootte
RSS Invoer
Share this
   Stuur / Boekmerk

ANDER INLIGTING

 

Biblioteekdienste van die Noordwes-Universiteit

Potchefstroomkampus 

 

Opvoedingswetenskappe-Biblioteek

Potchefstroom Kampus
Gebou C6

Tel.:  +27 (0)18 299 1578
Faks: +27 (0)18 299 2999
E-mail: opvleen@nwu.ac.za

 

Opvoedingswetenskappe-Biblioteek

Biblioteekure

Semester ure
Maandag - Donderdag: 07:30 - 20:00
Vrydag: 07:30 -17:00
(B Ed Honns Vrydae): 07:30 - 20:00
Saterdag: 10:00 - 13:00

Langnaweek 27 April - 1 Mei 2012
Vrydag 27 April: Gesluit (Vryheidsdag)
Saterdag 28 April: 10:00 - 13:00
Maandag 30 April: 7:30 - 17:00
Dinsdag 1 Mei: Gesluit (Werkersdag)

Reses ure
Woensdag 28 Maart - Vrydag 30 Maart 2012: 07:30 - 17:00
Saterdag 31 Maart: 10:00 - 13:00
Maandag 2 April - Donderdag 5 April 2012: 07:30 - 17:00
Vrydag 6 April - Maandag 9 April 2012: Gesluit vir die Paasnaweek
 

LW! Hierdie Biblioteek is GESLUIT op openbare vakansiedae.

 

Aanwysings

Breedtegraad:  S 26° 41' 29.6877"
Lengtegraad: E 27° 5' 23.0341"

 

 

Personeel

  Naam Afdeling +27 (018)
Johny Elyon Elyon, JR (Johny) Inligtingsdienste 299 1578
Jerry Raolane Raolane, J (Jerry) Inligtingsdienste 299 2859
lazarus_tseole  Tseole, L (Lazarus) Reservering 299 1575
Lucas van den Heever Van den Heever, LA
(Lucas)
Leendienste 299 1578
Esther Venter Hoof: Venter, H (Ester) Inligtingsdienste 299 1577
 

Oor die Biblioteek

Die versameling bestaan uit:

  • Nie-fiksie: Boeke is oor die algemeen bedoel vir voorgraadse onderwysersopleiding en dek alle leerareas en vakke.
  • Fiksie: Afrikaanse, Engelse en Setswana boeke vir volwassenes, jeug en kinders.
  • Videos
  • Musiek CD's
  • CD-ROM
  • Prente en transparante
  • Tydskrifte
  • Klankkasette