
Biblioteekdienste van die Noordwes-Universiteit
Potchefstroomkampus
Musiekbiblioteek
Konservatoruim
|
![]() |
Biblioteekure |
|
|
Semester ure
Langnaweek 27 April - 1 Mei 2012
Reses ure LW! Hierdie Biblioteek is GESLUIT op openbare vakansiedae.
|
|
Aanwysings |
|
|
Breedtegraad: S 26° 41' 27.0651"
|
|
Inligtingsbibliotekaris |
|
|
|
|
Oor die Biblioteek |
|
|
Hierdie takbiblioteek is gehuisves in die Konservatorium, oos van Thabo-Mbeki Rylaan (Van der Hoffweg) en langs die Fanie du Toit Sportterrein. Benewens boeke en tydskrifte op die musiekvakgebied, bestaan 'n groot deel van die versameling uit partiture en diverse klankopnames. Plate en CD's is egter nie uitleenbaar nie. |
|




