Printer-friendly version
Druk
-A A +A
Font grootte
RSS Invoer
Share this
   Stuur / Boekmerk

ANDER INLIGTING

 
 

Biblioteekdienste van die Noordwes-Universiteit

VraOns 

Kies jou kampus:

Mafikengkampus-Biblioteek

Potchefstroomkampus-Biblioteek

Vaaldriehoekkampus-Biblioteek

 
Mafikengkampus-Biblioteek

In persoon / via telefoon:

Praat met jou vakbibliotekaris: Telefoonnommers en e-posadresse

Algemene inligtingstoonbank: 
tel 018 389 2105 of stuur 'n e-pos na  Jonathan.Nyebeleza@nwu.ac.za.

Ure:
Biblioteek ure

Kaart:
bullet Aanwysings na die Mafikengkampus-Biblioteek.
bullet Kampuskaart

Hulp met inligtingsoektogte:
bullet Algemene inligtingsoektog
Voltooi 'n elektroniese vorm vir 'n algemene inligtingsoektog. Die diens is beskikbaar vir geregistreerde voorgraadse studente van die Noordwes-Universiteit: Mafikengkampus.

bullet Gevorderde inligtingsoektog
Voltooi 'n elektroniese vorm vir 'n gevorderde inligtingsoektog. Die diens is beskikbaar vir geregistreerde Hons-, M- en Ph.D- studente sowel as personeel van die Noordwes-Universiteit: Mafikengkampus.

Voorstelle en antwoorde:
bullet U voorstelle, vrae en klagtes rakende Biblioteekdienste.

Boeke:
bullet Hernu jou boeke elektronies.
bullet Beveel boeke aan en help om die uitbreiding van die Biblioteek se versameling.

pyl_op

 

Potchefstroomkampus-Biblioteek

In persoon / via telefoon:

Praat met jou vakbibliotekaris: Telefoonnommers en e-posadresse

Algemene inligtingstoonbank:
tel 018 299 2802 of stuur 'n e-pos na  fpbinfo@nwu.ac.za.

Ure:

bullet Potchefstroomkampus-Biblioteek (Ferdinand Postma-Biblioteek)
bullet Musiekbiblioteek
bullet Natuurwetenskappe-Biblioteek
bullet Opvoedingswetenskappe-Biblioteek
bullet Teologiese-Biblioteek (Jan Lion Cachet-Biblioteek)

Kaart:
Aanwysings en GPS ko-ordinate na die Potchefstroomkampus-Biblioteke.

Hulp met inligtingsoektogte:
bullet Algemene inligtingsoektog
Voltooi 'n elektroniese vorm vir 'n algemene inligtingsoektog. Die diens is beskikbaar vir geregistreerde voorgraadse studente van die Noordwes-Universiteit: Potchefstroomkampus.

bullet Gevorderde inligtingsoektog
Voltooi 'n elektroniese vorm vir 'n gevorderde inligtingsoektog. Die diens is beskikbaar vir geregistreerde Hons-, M- en Ph.D- studente sowel as personeel van die Noordwes-Universiteit: Potchefstroomkampus.

Voorstelle en antwoorde:
bullet U voorstelle, vrae en klagtes rakende Biblioteekdienste.

bullet Ons antwoorde op vrae wat gereeld voorkom rakende Biblioteekdienste (FAQ's).

Boeke:
bullet Hernu jou boeke elektronies.

bullet Beveel boeke aan en help om die uitbreiding van die Biblioteek se versameling.

bullet Lys van nuwe boeke, tydskrifte, DVD's en media deur die Biblioteke aangekoop.

 
 

pyl_op

 

Vaaldriehoekkampus-Biblioteek

In persoon / via telefoon:

Praat met jou vakbibliotekaris: Telefoonnommers en e-posadresse

Algemene inligtingstoonbank:
tel 016 910 3172 of stuur 'n e-pos na  vtcref@nwu.ac.za

Ure:
Biblioteek ure

Kaart:
bullet Aanwysings na die Vaaldriehoekkampus-Biblioteek.
bullet Kampuskaart

Hulp met inligtingsoektogte:
Algemene inligtingsoektog
Voltooi 'n elektroniese vorm vir 'n algemene inligtingsoektog. Die diens is beskikbaar vir geregistreerde voorgraadse studente van die Noordwes-Universiteit: Vaaldriehoekkampus.

Gevorderde inligtingsoektogte
Voltooi 'n elektroniese vorm vir 'n gevorderde inligtingsoektog. Die diens is beskikbaar vir geregistreerde Hons-, M- en Ph.D- studente sowel as personeel van die Noordwes-Universiteit: Vaaldriehoekkampus.

Voorstelle en antwoorde:
U voorstelle, vrae en klagtes rakende Biblioteekdienste.

Ons antwoorde op vrae wat gereeld voorkom rakende Biblioteekdienste (FAQ's).

Boeke:
bullet Hernu jou boeke elektronies.

bullet Beveel boeke aan en help om die uitbreiding van die Biblioteek se versameling.

bullet Lys van nuwe boeke, tydskrifte, DVD's en media deur die Biblioteke aangekoop.

pyl_op