IVSR- NWU, Beheer en Bestuur

BEHEER EN BESTUUR
Verteenwoordigende Studenteraad (VSR) 2017/2018

Die Noordwes-Universiteit se Verteenwoordigende Studenteraad vir 2018 is (voor) Jacques Hugo (adjunkvoorsitter), Thokozani Hadebe (voorsitter) en Bongani Mahlangu (sekretaris). Agter is Kgauhelo Hlohlongwane (openbare betrekkinge en projekte), Sibuso Digoro (akademies), Vernice Steenkamp (aktuele sake), Dalena D'Assonville (koshuise), Pieter-Hendrik White (interne- en afstandstudente), Kopano Monare (kuns en kultuur), Kellerman Lubbe (sport), Duan Craffert (regsbeampte), Lwazi Nene (fondsinsameling), Simoné Vos (gemeenskaps- en belanghebberbetrokkenheid), Lebohang Mpharoane (tesourier) en Bothlhale Selamolela (skakeling met verenigings).