Printer-friendly version
Druk
Share this
 

Konferensie oor tradisionele en inheemse kennis

Potchefstroom - Die Fakulteit Regte aan die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n konferensie oor tradisionele en inheemse kennis in die wetlike konteks aangebied en verskeie plaaslike en oorsese kenners het hulle kundigheid met kongresgangers gedeel. 

Tradisionele_konf03

Voor is me Lee-Ann Tong (Universiteit van Kaapstad), prof Annette Combrink, Rektor van die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU), me Mari-Elise Gates van die Universiteit van Louisville, Kentucky, Verenigede State van Amerika (VSA), mnr Pieter Brits van die Universiteit van die Vrystaat, me Tracy Rangecas van Spoor & Fisher, Pretoria en Tracy Gutuza van die Universiteit van Kaapstad. Agter is proff Enyinna Nwauche van die River State Universiteit in Nigerië), Alexander Peukert van die Goethe Universiteit, Frankfurt in Duitsland), André van der Merwe van DM Kisch Inc., Pretoria en John Cross van die Universiteit van Louisville, Kentucky, VSA.