Internasionale Studiebeurse en Navorsingsbeurse

Internasionalisering Ondersteuning

Internasionale beurse en Genootskap

 

Welkom!


Welkom aan alle NWU studente wat oorsee wil studeer! Hierdie webwerf is ontwerp om van hulp te wees in jou soektog na befondingsgeleenthede vir oorsese studie. Hier vind jy ’n kort oorsig oor al die belangrike merietebeursgeleenthede met direkte internetskakels na die onderskeie organisasies wat ’n bepaalde toekenning of genootskapsbeurs aanbied.

Die webwerf sal gereeld opgegradeer word om inligting in te sluit oor bykomende studiebeurse sodra toepaslike inligting na vore kom.

Hier kan jy praktiese voorstelle kry wat vir jou van hulp sal wees by die opstel van ’n geslaagde aansoek om ’n internasionale studiebeurs. Jy sal ook nuttige wenke kry ten opsigte van die skryf van getuigskrifte en curricula vitae, ens.

Vrywaring


Hierdie diens is daarop gemik is om te dien as hulpmiddel by navrae na internasionale studiebeurse. Die NWU kan nie verantwoordelik gehou word vir enige onjuisthede wat hierin vervat mag wees nie, aangesien alle gegewens van sekondêre bronne verkry is. In die geval van enige twyfel moet jy altyd die bronwebwerf raadpleeg vir die akkuraatste en jongste besonderhede.

 

Erasmus Mundus Programs

EUROSA

INSPIRE

Marie Sklodowska-Curie Actions

Ander lande: