Fakalteit Geesteswetenskappe | Vaaldriehoek Kampus

NWU Faculty of Engineering  New Building

Welkom by die Fakulteit Geesteswetenskappe

Die Fakulteit Geesteswetenskappe op die Vaaldriehoekkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU Vaal) strewe voortdurend daarna om 'n opleidingsfasiliteit vir hoëgehalte, veelsydige en innoverende studente te wees. Hier by Geesteswetenskappe is ons trots op onderrig-leerstandaarde van wêreldgehalte, 'n kerngesonde waardestelsel, innoverende denke en passie.