Printer-friendly version
Druk
Share this
 

STUDENTEGELDE & DEBITEURE

Studenteverenigings

Elke student moet aan ‘n studentevereniging behoort en studente word tydens registrasie gehef per kwalifikasie.  Die volledige lys van studenteverenigings en bedrae betaalbaar, is beskikbaar in die Betaalbare Gelde en Finansiële Reëls , onder punt 4.

Navrae in verband met Studenteverenigings kan gerig word aan die personeel by studenterekenings in die betaalsaal op die grondvloer van die Joon van Rooy-gebou of stuur ons 'n e-pos aan ons met u navraag na puk-studyfees@nwu.ac.za.