Printer-friendly version
Druk
Share this
 

STUDENTEGELDE & DEBITEURE

Bankinbetalings vir Diverse debiteure

Debiteure kan ook inbetalings op hul rekeninge doen deur:
• Direkte deposito’s by ’n bank te doen; of
• Internetbetalings te maak met die faktuurnommer as verwysing; of
• Inbetaling by die kassier in die Joon van Rooy-gebou.

'n Direkte bankdeposito of elektroniese inbetaling kan gemaak word in die Noordwes-Universiteit se bankrekening by ABSA. By ABSA se Rekeningbetalings moet die rekeningnaam “NWU DIVERSEvanuit die bank se lys van begunstigdes gekies word.

Die korrekte bankrekening vir Diverse debiteure by ABSA is rekeningnommer 670-642-313 en taknommer 632-005. Indien u sou verkies om wel 'n betalingsbewys te stuur, faks dit na (018) 293 5368 of e-pos na esther.vanheerden@nwu.ac.za.

Navrae kan gerig word aan die personeellid by Bankinbetalings wat die rekening hanteer.

Esther van Heerden
Tel:      +27 (18) 299 2657
Faks:   +27 (87) 231 451 1
E-pos:  esther.vanheerden@nwu.ac.za