ICIL Konferensie

NWU Gebeurtenisse

Gebeurtenistitel: 
ICIL Konferensie
Datum: 
Maandag, 23 September 2019 to Donderdag, 26 September 2019
Plek: 
Vaaldriehoekkampus
Beskrywing: 

Daar is nog geleentheid vir vroeë registrasie vir die Internasionale Konferensie in Inligtingsgeletterheid (ICIL).  Die konferensie word aangebied by Vanderbijlpark as 'n susterkonferensie tot die Europese Konferensie in Inligtingsgeletterdheid - die eerste van sy soort in Suid-Afrika. Vroeë registrasie teen 'n laer tarief is verleng tot 15 Julie 2019.  Internasionale sprekers vanuit Europa, VSA en Afrika gaan optree, kyk gerus na die konferensieprogram.

Kontakbesonderhede: