Oor Ons | CTrans | NWU | Noordwes Universiteit

CTrans


Oor Ons


Professionele taalpraktisyns en ’n opwindende reeks toekomsmoontlikhede – CTrans het dit alles! Ons los u taalverwante probleme vinnig en flink op. Weet u nie wat iets beteken nie? Dan kan ons help!

As ’n geregistreerde korporatiewe lid van die Suid-Afrikaanse Vertalersinstituut (SAVI) weet ons waarvan ons praat wanneer dit by taaldienste kom. Ons gebruik gekwalifiseerde, ervare taalpraktisyns wat baie gesteld is daarop om spertye te handhaaf en werk van ’n goeie gehalte te lewer.