
FAKULTEIT LANDBOU, WETENSKAP EN TEGNOLOGIE - MAFIKENGKAMPUS
Instituut vir Simmetrie-analise en Wiskundige Modellering
Direkteur se verwelkoming
Welkom by die Internasionale Instituut vir Simmetrie-analise en Wiskundige Modellering (IISAMM). IISAMM, in 1998 gestig, geniet welverdiende erkenning in die internasionale gemeenskap en brei tans sy bedrywighede uit om verder te konsolideer. Ons het navorsingsamewerking en netwerke met mense regdeur die wreld, bied seminare en werkswinkels aan, en ontvang gesiene professore as besoekers.


