Pligte van die VSR-penningmeester
-
Bestuur van en advies oor die studenteraad se finansies.
-
Goedkeuring van die begrotings van die VSR en geaffilieerde liggame en al die VSR se rade, insluitend huiskomitees.
-
Magtiging van befondsingsveldtogte en onttrekkings.
-
Toewysing en affiliasie van studenteliggame op die Vaaldriehoekkampus.
-
Deel van die institusionele beurs , lenings en die sportbeurskomitee
Ndumiso Hadebe
0711328933
vsr-treasurer.nwu.ac.za