Printer-friendly version
Druk
Share this
 

VDK - Verteenwoordigende Kampusstudenteraad

Konstitusionele en Verenigingsbeampte

 

Die NWU-Vaal is veral bekend vir sy uiteenlopende

 

studentesamestelling en dinamiese landskap. Die Kampus het ’n groot aantal studente-organisasies wat uniek in hulle identiteite en afdelings is. Die Konstitusionele en Verenigingsbeampte wil genoegsame kordinering van die geaffilieerde liggame verseker en toesien dat die verenigings positiewe bydraes tot die doelstellings en doelwitte van die Kampus lewer.

Die Konstitusionele en Verenigingsbeampte moet ook verseker dat studente met die Kampusgrondwet vertroud is om seker te maak dat ng die Grondwet oortree word, ng dat die studente se regte aangetas word. Die Konstitusionele en Verenigingsbeampte is progressief en wil verseker dat belangegroepe op hierdie Kampus verteenwoordig word.

 

Aubrey Nzunga
0827545619
vsr-constitutions@gmail.com