Printer-friendly version
Druk
Share this
 

VDK - Verteenwoordigende Kampusstudenteraad

Adjunkvoorsitter

Komende uit ’n verskillende agtergrond, is ek geseën met talle geleenthede wat my in staat gestel het om ’n goed afgeronde individu te word. My visie as adjunkvoorsitter is om die studentelewe op die kampus te verbeter deur waarde toe te voeg tot die missie en visie wat ons nastreef. In die daarstelling van ’n goed gebalanseerde studentelewe, is my doelstellings om
 

  • eenheid tussen die VSR en alle NWU-Vaal-studente te bevorder,
  • ’n aktiewe studentelewe te kweek deur studentebelange voorop te stel deur middel van deurlopende deelname tussen die VSR en die studentebevolking om beter verhoudings op te bou,
  • beide akademies en as ’n studenteleier die voorbeeld te stel,
  • kommunikasieplatforms te skep wat studentebetrokkenheid moontlik sal maak,
  • ons Universiteit se doenwaardes (respek, integriteit, toewyding, verantwoordbaarheid) te bevorder en te versterk, en
  • dissipline op alle vlakke van ons Universiteitsgemeenskap aan te moedig.

LEUSE: LEIERSKAP IS NIE ’N AMP NIE, MAAR OPTREDE.


Boitumelo Molelekeng
0768753972
vsr-vice-chair@nwu.ac.za