
Vaaldriehoekkampus - Kampusregistrateur
Oor ons
Die Registrateur se kantoor is verantwoordelik vir algemene kampustoesighouding met die oog daarop om, onder andere, voldoening aan die bepalings van die Wet op Hoër Onderwys, 101 van 1997, te verseker, en om die Noordwes-Universiteit deur middel van die verskaffing van doeltreffende en effektiewe kliëntgerigte dienste deur die departemente in sy lynfunksie in die vervulling van sy visie en missie te ondersteun.


