VTC Inwoning- en Voedseldienste, Missie en visie

VDK - Inwoningsdienste

Missie en visie

’n Koshuis is as ’n behuisingseenheid ingerig om die akademiese prestasie en studentelewe van alle studente wat aan die NWU-Vaal studeer en daar woon, te ondersteun.