Toets - en Eksamenrooster | VDK Akademiese Administrasie

Student Akademiese Lewensiklus Administrasie (Vaaldriehoekkampus)


2018 Toetsreeksroosters

Die finale rooster sal eers twee weke voor die aanvang van die toetsreeks beskikbaar wees. Neem asb kennis dat daar heel moontlik veranderinge/wysigings kan plaasvind, so kontroleer asb die roosters net voor die toetsreeks begin.

GEEN STUDENTEKAART, GEEN TOEGANG TOT TOETSREEKSLOKAAL 

2018 Eerste Semester:  21 Apr - 04 Mei  (Toetsreeksdatums was eers 23 Apr - 05 Mei, maar neem asb kennis van datumveranderinge: 05 Mei 2018 word geherskeduleer na 21 April 2018)

2018 Tweede Semester:  20 Sep - 29 Sep

  • Toetsreeksrooster  (nog nie beskikbaar)
     

2018 Eksamenroosters

Neem asb kennis dat daar heel moontlik veranderinge/wysigings kan plaasvind, so kontroleer asb die roosters net voor die eksamen begin. Persoonlike eksamenroosters word by Studenterekords in gebou 24 verkry.

GEEN STUDENTEKAART, GEEN TOEGANG TOT EKSAMENLOKAAL 

2018 Eerste Semester: 

2018 Tweede Semester: 

  • 1ste Eksamengeleentheid:   26 Okt - 17 Nov  (afstand tot 22 Nov)  (nog nie beskikbaar nie)

  • 2de Eksamengeleentheid:  24 Nov -  05 Des  (nog nie beskikbaar nie)
     

Vir toets en eksamenrooster navrae, kontak asb:

          

Postitel

Roosterkoördineerder (Toets en Eksamen), Waarnemende Regterlike Beampte en UnivPrep Sentrum Bestuurder  - Mnr Ujeet Maharaj

Telefoon

+27 (0)16 910 3176

Faks

+27 (0)16 910 3116

E-pos

Ujeet.Maharaj@nwu.ac.za

Ligging

Gebou 24, G15

 

Opgedateer deur Sonette Spangenberg - 01/06/2018