
Vaaldriehoekkampus - Akademiese Administrasie
Missie en visie
Die missie van die Departement Akademiese Administrasie steun die kernbesigheid van die Universiteit deur:
-
die vestiging, instandhouding en uitbreiding van foutlose werkprosesse om die integriteit van data te verseker; en
-
die lewering van kwaliteitdiens aan personeel, studente die breër publiek en staatsliggame.


