
Die Potchefstroomkampus se op-en-wakker studentelewe draai om sy aktiewe koshuislewe met sy lewendige inter koshuiskompetisies. Alle studente neem hieraan deel ongeag of hulle in kampuskoshuise bly of privaat woon en in “dorpskoshuise” georganiseer is.
Wat maak ons kampuskoshuise verder uniek?
|
• |
Dit is binne loopafstand van akademiese en admini stratiewe geboue en sportfasiliteite geleë; |
|
• |
Veiligheid geniet hoë prioriteit – veral by die dameskoshuise waar ’n streng stelsel van elektroniese toegangsbeheer toegepas word; |
|
• |
Elke koshuis het ’n koshuisbestuur wat bestaan uit ’n huisvader/- moeder en ’n huiskomitee; |
|
• |
Ander geriewe: e-pos, internet, telefone, eie geriewe om koffie en tee te maak, was- en strykkamers met outomatiese wasmasjiene en tuimeldroërs, kombuisies, televisiekamers, sitkamers, ontspannings- en rekenaarlokale. |
|
Dameskoshuise |
|
Manskoshuise | |
|
|
|
||
|
|
|
||
|
|
|
||
|
|
|
||
|
|
|||
|
|


