Printer-friendly version
Druk
Share this
 

 Inligting vir Voornemende Studente

Wil jy graag verder studeer? STOP! Jy hoef nie verder te soek nie. Wil jy graag aan die NWU-Pukkampus van die Noordwes-Universiteit studeer? Hierdie webtuiste het al die belangrike inligting wat jy as voornemende student nodig het om die regte keuses te maak. As jy nie kan vind wat jy soek nie, kontak gerus die Departement Bemarking en Kommunikasie en ons sal so gou moontlik vir jou probeer help.

Kliek op die prentjie vir die Virtuele NWU-PUK Opedag

facebook%20icon mobiicon twitter youtube