
Voltydse studie op die Potchefstroomkampus (voorgraads)
Die verskeie studierigtings per fakulteit is in PDF-formaat beskikbaar. PDF-formate kan met behulp van
Acrobat Reader gelees word. Alternatiewelik kan die webwerwe van die betrokke fakulteit
besoek word.
Studieinligting vervat op die NWU-PUK-Web is onderhewig aan verandering en is slegs 'n
opsomming van die mees algemene studierigtings.
Hierdie inligting is met die oog op algemene bekendstelling en oriëntering opgestel en
die Noorswes-Universiteit (NWU) aanvaar geen aanspreeklikheid vir onjuisthede wat hierin
mag voorkom nie.
Die amptelike Jaarboek van die Universiteit moet in alle gevalle by die samestelling van
'n kurrikulum van die spesifieke studierigting geraadpleeg word.
Die toepaslike Jaarboek kan op aanvraag by die Toelatingskantoor verkry word.
Vir enige navrae stuur 'n e-pos aan kathleen.foutie@nwu.ac.za
Lettere en Wysbegeerte (BA)
Natuurwetenskappe (BSc)
Teologie (BTh)
Opvoedingswetenskappe (Onderwys)
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (BCom)
Regte (LLB)
Ingenieurswese (BIng)
Gesondheidswetenskappe (BPharm, MW, ens.)


