
Vaaldriehoekkampus - Oewerspens
Bestuurder se verwelkoming
Welkom by Oewerspens, Vaaldriehoekkampus se webtuiste. Benewens die voorsiening van smaaklike eet- en drinkgoed, is Oewerspens se bestuur ook in beheer van die wild wat die Kampus so uniek maak.
Die Universiteitsgemeenskap geniet die voordeel van ’n restaurant/kiosk en onthale op hulle voorstoep vir ’n aangename smaaksensasie in ’n pragtige natuurpark op die walle van die Vaalrivier.
Ons streef daarna om ’n aangename werk- en studieomgewing te skep.
Groete


