VDK Inwoning en Voedseldienste, Dienste, Geriewe

VDK - Inwoningsdienste

Geriewe

Die volgende geriewe is by die koshuise beskikbaar:

■ Telefone
■ Was- en strykkamers met wasmasjiene en tuimeldrors toegerus
■ Gemeenskaplike leefareas vir sosialisering, TV-kyk of net om te ontspan
■ Kombuis (insluitend twee- of vierplaatstowe)
■ Internettoegang (die meeste van die koshuise)
■ 24/7-sekuriteit om die veiligheid van inwoners te verseker
■ Busvervoer vir studente wat in afkampus-koshuise woon