
VDK - Finansiële Steundienste
Oor ons
Finansiële Steundienste is verantwoordelik vir die doeltreffende administrasie van alle beurse en lenings wat deur eksterne belanghebbers verskaf word, asook vir die beurse wat deur die Noordwes-Universiteit (NWU) aangebied word.
Kontak ons asseblief oor enige navrae – ons help graag.


