Dienste

CCPD Services

 

Die Sentrum vir die Voorsetting van Professionele Ontwikkeling bied verskeie kort- (sertifikaat-) kursusse aan.

Ons reël ook funksies en sertifikaatseremonies.

Het jy ’n konferensie in gedagte? Ons kan jou help om die funksie te reël.