
Vaaldriehoekkampus - Ctrans
Vryskuttaalpraktisyns
Ons is gedurig besig om ons vryskut-databasis uit te brei. Indien jy oor die nodige kwalifikasies beskik, gesout is in die industrie, na kwaliteit in jou werk streef en graag by ’n dinamiese span wil aansluit wat die belange van hulle praktisyns en klinte op die hart dra, laai die onderstaande vorm af, vul dit so volledig moontlik in en stuur dit terug aan ons.
E-pos die voltooide vorm aan ons.


