
Vaaldriehoekkampus - Ctrans
Tariewe
Ons bied afslag aan studente en is bereid om ons tariewe te onderhandel (waar moontlik). Ons tariewe vergelyk met ander agentskappe en taalsentrums landwyd.
|
Taaldienste |
Opleiding |
|
Kliek asseblief hier vir ’n kwotasie. |
Kliek asseblief hier vir ’n kwotasie of vir spesifieke opleidingsnavrae. |
- Tariewe is onderhewig aan verandering.
- Minimum tariewe geld.


