Printer-friendly version
Druk
Share this
 

Vaaldriehoekkampus - Ctrans

Dienste

Deur vernuwing en regenerasie neem CTrans as ’n taalagentskap die voortou in die industrie. Oor die afgelope paar jaar het CTrans ontwikkel tot ’n dinamiese en professionele taalagentskap wat die volgende dienste lewer:
 

  • Professionele kwaliteitbeheerde taaldienste (vertaling, taalversorging en kopieskryfwerk)

  • Onderskrifte

  • Kortkursusse in verskeie velde wat onderskrifte, filmstudies, vertaling, audiovisuele vertaling en desktop publishing insluit, asook ander kursusse wat op aanvraag ontwikkel word