Printer-friendly version
Druk
Share this
 

Vaaldriehoekkampus - Internasionale Kantoor

Oor ons

Die Internasionale Kantoor op die Vaaldriehoekkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) is die eerste besoekpunt vir alle internasionale studente of postdoktorale genote wat beplan om op hierdie kampus te kom studeer. Ons wil ’n verskeidenheid dienste aanbied wat navrae van voornemende studente en postdoktorale genote insluit, inligting en raad oor studiepermitte, en nuttige inligting oor sake soos verblyf, reis, veiligheid en kampuslewe.

In hierdie breë verband lewer ons ook verwante dienste aan personeel en fakulteitslede op kampus.