Printer-friendly version
Druk
Share this
 

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE
Suid-Afrikaanse Professionele Instituut vir Kinderkinetika

Boodskap van die Direkteur (SAPIK)

anita_pienaar Baie welkom by die Suid-Afrikaanse Professionele Instituut vir Kinderkinetika (SAPIK). SAPIK is die professionele tuiste van Kinderkinetici in Suid-Afrika en hierdie Instituut reguleer die professionele optrede en geregistreerde handelsmerk (kwaliteitskontrole van hierdie intellektuele eiendom) van die professie deur registrasie. Die Skool vir Biokinetika, Rekreasie en Sportwetenskap van die NWU is die fisiese adres van SAPIK.

Direkteur: SAPIK
Prof Anita Pienaar

devider