Printer-friendly version
Druk
Share this
 

Studenteraad

Tuis

Janco Jordaan is as voorsitter van die Studenteraad (2012/2013) van die NWU Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit verkies. Saam met hom op die SR dien die volgende persone vanaf agter van links: Kimberly Refiloe Ketsise (Verenigingsraad), Juaan Taute (SJGD), Lourens Van Wyk (Bemarking en Openbare Betrekkinge), Marno Matthee (Media en Kommunikasie) en Melissa Bates (Sport en Rekreasie). Middel van links: Sanmarie Schlebusch (Koshuisraad), Ilzé Saunders (Skakeling), Sansha Van Der Merwe (JOOL), Jowidene Mabotha (Aktuele Sake), Elsabé Nortje (Kunsteraad). Voor van links: Icel Burger (Finansies), Izelle Mostert (Adjunkvoorsitter en Studentebelange), Janco Jordaan (Voorsitter), Donett Havenga (Interne Koördinering) en Pieter Pienaar (Akademiese raad).