Printer-friendly version
Druk
Share this
 

Studenteraad

SR:  Verenigingsraad

 

SR: Verenigingsraad
Kimberly Ketsise
Lid van Institusionele Studenteraad

Tel: 018 299 2868
Sel:
082 095 4136
Vir 'n Klagte/ Gedagte : PSR-VERENIGINGS@nwu.ac.za

Voog van: Klawerhof en Heimat

Die Potchefstroom kampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) is bekend vir sy polsende studentelewe. In hierdie studentegemeenskap is daar ‘n groot verskeidenheid studente-organisasies of verenigings, elkeen met ‘n unieke identiteit.

Die hoofdoel van Verenigingsraad is om hierdie verskillende studente-verenigings te koördineer in so ‘n mate dat verenigings wat geaffilieer is onder Verenigingsraad ‘n noemenswaardige bydrae lewer tot die georganiseerde studentelewe.

Verenigingsraad is verantwoordelik vir die koördinasie van verenigings binne vier kategorieë naamlik maatskaplike/sosiale, kultuur (nie-uitvoerende kultuur), politieke en geloofsverenigings.

Dit is ook primêr Verenigingsraad se doel om as skakel op te tree tussen die geaffilieerde verenigings en die Studenteraad (SR).

Kimberly Ketsise