
Studenteraad
SR: Sport en Rekreasie
|
SR: Sport & Rekreasie (SER) Voog van: Soet Dorings, Puk Dorp en Caput Die portefeulje Sport en Rekreasie behels ‘n verskeideinheid sport- en sosiale aktiwiteite wat vir die NWU-PUK gereël word. Dit sluit opwindende geleenthede soos die Eerstejaarsdinee, Intervarsity en nog vele meer, wat die portefeulje so uniek maak, in. Sport en rekreasie vorm ‘n baie groot deel van die studentelewe op die NWU-PUK en ons missie is om vir elke student die geleentheid te bied om aan ‘n aktiwiteit deel te neem. Hierdie aktiwiteite sluit enige iets van rugby tot tafeltennis in. Hierdie is ‘n energieke portefeulje wat verseker dat jy elke oomblik van jou studentelewe vir altyd gaan onthou! |
Melissa Bates |


