
Studenteraad
SR: Skakeling
|
SR: Skakeling Voog van: Veritas en Villagers Om as borgkoördineerder op te tree. Om SR se klerasie te koördineer; Om alle skakelaksies, wat die volgende insluit , te koördineer: Mnr en Mej Kampus, SR-skakeltoer, Mediabekendstellingsfunksie en besigheidsplanbekendstellingsfunksie, Gogga en Muskiet, ensovoorts. Om op eksterne vlak met ander universiteite, liggame en instansies te skakel; Skakel op ‘n interne vlak met verskillende bestuurslede van die Universiteit en die georganiseerde studentelewe, en om die beeld van die SR op alle terreine te bevorder en die moraal van die SR hoog te hou. |
Ilzé Saunders |


