Printer-friendly version
Druk
Share this
 

Studenteraad

SR:  Media en Kommunikasie

 

SR; Media en Kommunikasie (MEK)
Marno Matthee
Tel: 018 299 2876
Sel:
082 928 9234
Vir 'n Klagte/ Gedagte: PSR-MEK@nwu.ac.za

Voog van: Vergeet-my-Nie en Minjonet

Media en Kommunikasie is ‘n baie jong en voortdurend ontwikkelende portefeulje wat kommunikasie op kampus en ekstern bevorder by wyse van media. Ons hoofdoelwitte word deur die volgende bereik:

  • Ons ondersoek nuwe media-kanale.

  • Verseker optimale benutting van die media-kanale reeds tot  ons beskikking.

  • Publisering en opdadering van die Studenteraad en koshuise se webtuistes.

  • Skakeling met Wapad en PUKfm om die effektiewe vloei van inligting vanaf die Studenteraad na die studente te verseker.

  • Neem verantwoordelikheid vir die korporatiewe identiteit deur die gebruik van die NWU-PUK logo’s te evalueer om ‘n professionele beeld uit te straal.

MEK verseker ook dat die koshuise en onderliggame aan die KID-standaarde voldoen.

Marno Matthee