Printer-friendly version
Druk
Share this
 

Studenteraad

SR:  JOOL

 

SR: Jool
Sansha van der Merwe
Tel: 018 299 2882
Sel:
082 807 7389/083 312 9142
Vir 'n Klagte/ Gedagte: PSR-JOOL@nwu.ac.za

Voog van: Excelsior en Wanda

JOOL (Jou Onbaatsugtige Opoffering vir Liefdadigheid) is ‘n geregistreerde fondsinsamelingsorganisasie wat uitsluitlik deur studente bestuur word.

JOOL is vroeg elke jaar verantwoordelik vir die groot opwinding tydens JOOL-week en ook later in die jaar tydens JOOL-lympics. Alle fondse wat deur JOOL ingesamel word, word aan SJGD oorbetaal, wat op hulle beurt ‘n verskil in duisende mense se lewens maak.

JOOL is ‘n projek wat wys ons kan ‘n verskil maak, maar op ons eie unieke studentemanier.

Sansha van der Merwe