Printer-friendly version
Druk
Share this
 

Studenteraad

SR:  Bemarking en Openbare Betrekkinge

 

SR: Bemarking en Openbare Betrekkinge

Lourens van Wyk
Tel: 018 299 2880
Sel:
076 176 8158
Vir 'n Klagte/ GedagtePSR-BOB@nwu.ac.za

Voog van: Bellatrix en Kasteel

Bemarking en Openbare Betrekkinge (BOB) is ‘n onmisbare portefeulje op die NWU-PUK. BOB, wat in samewerking met Bemarking en Kommunikasie funksioneer, het ten doel om die NWU-PUK se studentelewe te bemark. Hierdie taak word vergemaklik omdat dit juis studente is wat die studentelewe bemark.

Ons funksie word verwesenlik deur ‘n werwingstoer, wat aan die begin van die jaar na skole onderneem word. Verder is ons aan die stuur van die Dagboek, die Opedag, promosies op kampus, asook alle bemarking van buite- instansies op die kampus deur middel van promosies en plakkate.