Printer-friendly version
Druk
Share this
 

FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE
Skool vir Fisiese en Chemiese Wetenskappe

Verwelkomingsboodskap van die Direkteur

Die Skool vir Fisiese en Chemiese Wetenskappe (SFCW) bied relevante, hoë kwaliteit onderrig aan, wat die graduandi voorberei op die navorsings- en beroepswrelde. Die Skool bestaan uit die vakgroepe Biochemie, Chemie, Fisika en Natuurwetenskap- en Wiskunde Onderwys. Die verskillende Honneursprogramme berei studente voor op nagraadse studie en stel hul bloot aan die wêreldklas navorsingskundigheid binne die vakdissiplines. Studente word toegerus om innoverende bydraes op beide nasionale en internasionale vlakke te lewer. Ons hoogs bekwame en toegewyde personeel wil verseker dat elke student sy of haar volle potensiaal ontwikkel.

Studeer by die beste!

Prof Christien Strydom 
Direkteur
Tel: 018 299 2340
E-Pos
Steenkool- en Laserchemie Navorsingsgroep