Printer-friendly version
Druk
Share this
 

BEHEER EN BESTUUR
Bestuurstrukture: Organisasiestruktuur
Institusionele Bestuur

Samestelling en Lidmaatskap

Die Institusionele Bestuurskomitee staan die visekanselier by in die beplanning en uitvoering van die bestuur, administrasie en toesighouding van die universiteit, in ooreenstemming met die bestaande beleide en reëls.

Die visekanselier is die voorsitter van die Institusionele Bestuurskomitee, wat die adjunkhoof, die kampusrektore, die institusionele registrateur en die Uutvoerende direkteure insluit.

Naam

Titel

Dr T Eloff

Visekanselier

Prof HD van Schalkwyk

Kampusrektor: Potchefstroom

Prof ND Kgwadi

Kampusrektor: Mafikeng, Adjunkhoof

Prof TJ Mariba

Kampusrektor: Vaaldriehoek

Prof M Oosthuizen

Adjunk-visekanselier: Onderrig-leer

Prof IJ Rost

Uitvoerende Direkteur: Finansies en Fasiliteite

Prof F van Niekerk

Adjunk-visekanselier: Navorsing, Innovasie en Tegnologie

Prof NT Mosia

Institusionele Registrateur

Mr VL Mothobi

Uitvoerende Direkteur: Mensontwikkeling

Me PP Mmope

Uitvoerende Direkteur: Korporatiewe Sake en Verhoudinge