Printer-friendly version
Druk
Share this
 

IT @ NWU

Registrasie vir toegang IT Dienste @ NWUNET

Let Wel: Vir sekere dienste moet 'n vorm ingevul en aan jou Kampus IT gestuur word, ander dienste vereis weer dat 'n interne rekwisisie geskep word en 'n Call-IT met die nodige inligting gestuur word. Sekere dienste is gekoppel aan kostes.   ITC = Institusionele Kantoor
M = Mafikeng Campus
P = Potchefstroom Campus
V = Vaal Triangle Campus
Registrasie vir toegang  @ NWUNET
Verandering van 'n Gebruikersnaam
Registrasie van eksterne persone @ NWUNET
'n Poort op die netwerk oop te maak
'n Nie-standaard PC te koppel
Bestuur jou Wagwoord en
Jou Skyfspasie
Anti-virus beskerming en Sekuriteit
Woordverwerking
Programmatuur vir tuisgebruik
  Downloads
E-pos
Telefoondiens
E-leer (eFundi)
IT Opleiding
Video Konferensies
Share @ NWU
Oracle Dokumentasie
Kansellasie van Dienste
Afrikaanse Speltoetser

Toegang tot IT @ NWU Netwerk

Registrasie vir toegang tot IT @ NWU Netwerk

Nuwe Personeel:
Voltooi die Aansoek om Registrasie vir IT Dienste vorm (VDK:) om 'n gebruikersnaam en wagwoord te kry en toegang tot die universiteit se netwerk vir die volgende dienste:
Internet
eFaks
Citrix
SMS Impi
Web Publisering

Nagraadse Studente:
Voltooi die Aansoek om Registrasie vir IT Dienste vorm (PDF formaat). Lees ook die artikel: Rules for post-graduate students' computers connected to the network.

Verandering van 'n Gebruikersnaam
Voltooi die Verandering van Gebruikersnaam vorm (PDF formaat) wanneer byvoorbeeld jou van verander of as jy na 'n ander departement oorgeplaas word.
Registrasie van gaste (eksterne persone) @ NWU Netwerk
In die verlede moes jy 'n vorm voltooi, maar nou kan 'n departement of skool self sulke persone registreer: kliek hier vir die prosedure.
'n Poort oop te maak of
'n Nie-standaard PC aan die netwerk te koppel.
Lees asb. die: Rules and guidelines for hardware.
Die bestuur en gebruik van jou netwerk wagwoord(e) en skyfspasie
Hoe en waar kan ek my wagwoord verander?
Hoe kan ek my netwerk skyfspasie vergroot of verklein?
Programmatuur vir tuisgebruik
Lisensies
Pakette
Kansellasie van IT Dienste
Hierdie vorm, Kansellasie van IT Dienste, moet voltooi word indien jy aftree of bedank. As jy egter net oorgeplaas word na 'n ander departement, moet die Verandering van Gebruikersnaam vorm voltooi word.
Internet Kansellasie.

Januarie 2012