
PUK KUNSTE
Thalia Toneel
Thalia Toneel is die kampus studentetoneelgeselskap wat jaarliks verskillende toneelstukke opvoer en kunstedienste van allerlei ander aard lewer. Die gewilde kampustoneel-kompetisie vir koshuise vorm deel van hul aktiwiteite (Voorsitter: Marga van der Merwe: 072 597 1915).


