Printer-friendly version
Druk
Share this
 

PUK KUNSTE

NWU Galery

     

Besoektye aan kunsuitstallings in die NWU Galery is Maandag tot Vrydag van 10:00 tot 16:00. Toegang is gratis.

Navrae in verband met die lokaal kan gerig word aan: Christina Nauratttel, Die Galery (gebou E7, deel van die biblioteekgebou, met ingang Oos van die biblioteek se hoofingang). Tel: (018) 299-4341.

As u op die e-poslys geplaas wil wees waardeur u van uitstallings verwittig word, skakel asseblief (018) 2994341.