Printer-friendly version
Druk
Share this
 

FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE
Skool vir Biologiese wetenskappe
Vakgroep: Plantkunde

      

Nagraadse studies

Honours Baccalaureus Scientiae - Program: Omgewingswetenskappe (kwalifikasiekode: 202124)
•  (Honns B.Sc) Geografie en Omgewingsbestuur - kurrikulumkode  N640P in die Jaarboek 
•  (Honns B.Sc) Ekologiese remediring en volhoubare bestuur  - kurrikulumkode  N641P in die Jaarboek 
•  (Honns B.Sc) Biodiversiteit en bewaringsekologie - kurrikulumkode N642P in die Jaarboek 
•  (Honns B.Sc) Akwatiese ekosisteemwelstand - kurrikulumkode  N643P in die Jaarboek 
•  (Honns B.Sc) Plantbeskerming  - kurrikulumkode  N644P in die Jaarboek 
•  (Honns B.Sc) Omgewingsgeologie - kurrikulumkode  N646P in die Jaarboek

Magister in Omgewingswetenskappe - Program: Omgewingswetenskappe  (kwalifikasiekode: 217104)
•  (Omgewingbestuur ) Ekologiese remediring en volhoubare benutting - kurrikulumkode  N820P in die Jaarboek 
•  (Omgewingbestuur ) Biodiversiteit en bewaringsbiologie - kurrikulumkode  N821P in die Jaarboek 
•  (Omgewingbestuur ) Waterwetenskappe - kurrikulumkode  N822P in die Jaarboek 
•  (Omgewingbestuur ) Plantbeskerming - kurrikulumkode  N823P in die Jaarboek 
•  (Omgewingbestuur ) Omgewingsanalise en -bestuur - kurrikulumkode  N825P in die Jaarboek

Magister Scientiae - Program: Omgewingswetenskappe (kwalifikasiekode: 203192)
•M.Sc in Plantkunde (proefskrif) - kurrikulumkode N828P in die Jaarboek

Philosophiae Doctor - Program: Omgewingswetenskappe (kwalifikasiekode: 204134)
•Ph.D in Plantkunde - kurrikulumkode N911P in die Jaarboek